• This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  •  +27 12 331 2341

Screen_Shot_2015-05-09_at_6.03.15_PM.png

 Eng

ECHO KIDS is our weekly Bible study program at 11 Primary Schools, teaching kids the basic stories of the Bible and core principles of the gospel. Let us know if you want to join our group of volunteers.

 

 Afr

ECHO KIDS is elke oggend van die week betrokke by 11 Laerskole. Kinders word die basiese beginsels van die Evangelie en die kernverhale van die Bybel geleer. Emi Wasserman bestuur die projek en het ook 'n poppeteater wat 'n reeks aktuele temas aanspreek. Ons is gedurig opsoek na vrywilligers wat bereid is om te help.

 

 

For more info contact Emi Wasserman: 0834784577 / This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

 

 

 

 

(Ten bate van Echo Kids en ons opleidings fonds)

Bankbesonderhede

Naam: ECHO Jeugontwikkeling

Rek No: 4054416249

Bank: ABSA (632005)

Tipe: TJEK

 

 

Thought for the day

Hier is dit nie van belang of iemand Griek of Jood is nie, besny of nie besny nie, andertalig, onbeskaaf, slaaf of vry nie. Hier is Christus alles en in almal.

Kol.3:11