• This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  •  +27 12 331 2341

Jaco Strydom

Jaco Strydom is die leier van die Echo Jeugontwikkeling ('n NGO met o.a. 13 huise vir jongmense in Nood) en is deeltyds gekoppel aan Villieria Gemeente. Hy is 'n rubriekskrywer vir verskeie publikasies. Meer 200 van sy artikels en rubrieke het die afgelope vyftien jaar verskyn in onder andere Beeld, Rapport, Finesse, Kerkbode, Maroela Media, Taalgenoot en Weg. Hy is 'n gereelde blogger (besoek sy blog: "Aanderkant die doringdraad"). Sy boek Confessions oor Kerkwees is in 2018 gepubliseer.

Jaco het vir 'n tyd lank in Indië gewoon en was betrokke by verskeie projekte in Suid-Asië en Afrika.

Hy onderneem deur die jare gereeld solo reise ( hy is van die oortuiging dat gereelde afsondering in die natuur net so belangrik is as om in gemeenskap te lewe). Hy roei onder andere vir meer as 'n maand lank solo vanaf Vaaldam tot by die see, onderneem ook talle ander korter (meestal solo roei-ekspedisies maar ook oor land) na afgelëe plekke in Transkei, Mosambiek, Tanzanië, die Karakoram Highway in Noord Pakistan, Andaman eilande . . .

Jaco is getroud met Marina, hulle het twee dogters, Katinka en Mathilda. Hulle woon tans, saam met ses ander mense, in Villieria, Pretoria. Jaco het in Randburg gematrikuleer en daarna gestudeer by die Noord Wes Universiteit en die Universiteit van Pretoria.

 

Qoutes:  

“Jy kan nie jou lewe vir Jesus gee sonder om dit vir die wêreld te gee nie.”

"To grow, we need authentic sharing community and we need true contemplative solitude, most people are afraid of both - and rather choose to live somewhere in the mediocre middle"

“As jy ’n volgeling van Jesus is en jy wonder hoe God se plan vir hierdie stukkende wêreld lyk, neem ’n selfie.”

"Moeilikheid is ons besigheid"

“Think out of the box, dream, speak out,
criticize and protest if necessary . . .
but more important, create what you wish existed.”

“We have the most to learn from those who are different from us”

“n Welgestelde kerktannie het sekerlik iets om te gee vir ’n oumatjie in die plakkerskamp wat na ’n klomp weeskinders omsien. Maar sy het veral baie om by haar te leer.”

“We make the choice . . . and then the choice makes us”

"We'd rather look better and feel better, than become better - this is the great compromise that keeps us from growing spiritually"

“Een van die kerk se grootste uitdagings in die poging om ’n vredemaker te wees, is om ruimte te skep vir konflik. As ons regtig wil luister (en hoor), sal ons moet leer om nie net spanning te probeer oplos nie, maar ook om spanning te verdra.”

"That it is nobler to suffer than to inflict suffering, is the most difficult and profound Jesus Idea"

“Jesus het nie gekom om ons in te perk nie, maar te bevry. Nie om ons te beskerm teen die wêreld nie, maar juis om ons in die wêreld in te stuur. Die wêreld is so min die vyand van die kerk as wat die see die vyand is van vissermanne.”

“Niks is ewig nie...maar skryf hou so bietjie langer as praat”

"We may not practice what we preach but we do preach what we practice
- every single day in every possible way"

“As Paulus ’n rassis was, was nie een van ons vandag ’n Christen nie.”

". . . been wondering: if the gospel we preach these days is so popular amongst the rich and the powerful, are we telling them the whole story?"

"Mystery is no enemy to the believer it can fill us with wonder, one of the most beautiful manifestations of faith"

"Ons vrees vir kaal-wees weerhou ons daarvan om die tuin van Eden in ons tyd te ontdek – om uit te vind hoe min ons eintlik nodig het om gelukkig te wees."

“Die teologie het deur die eeue ’n manier om vir die teoloog belangriker te word as mense. Dit is ironies, want Jesus het sy lewe gegee vir mense"

"We should be busy with 2 things: loving others and making it easy for others to love us"

“Van nature streef ons daarna om goed te lyk en goed te voel, eerder as om goed te wees en beter te word. Die meeste van ons energie gaan dan daarin om te beïndruk of te verdoof, eerder as om te groei.”

"People to often say 'justice' but mean 'revenge'"

“It is good theology to love people with bad theology”

“We need a change of attitude, because lets face it, no one’s going to change color”

 

B l o gScreen Shot 2018-02-27 at 7.50.44 AM.png

Screen_Shot_2019-08-10_at_10.01.55_PM.png
 
     This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  

 

Artikels:

Klein genoeg vir groot impak

. . . want alles draai mos om my - en my mense . . . Screen Shot 2019-03-09 at 12.15.34 PM.jpg

The Intention and the Community in Intentional Community

Liefde vra meer as liefdadigheid (Beeld)

From Charity to Community . . .

Die illusie van “goeie teologie” (Rapport)

'n Reguit hou met 'n krom stok (Finesse)

Van jeugbewaring na jeugbeweging...(Kerkbode)

As die rykes moan, wat moet die armes doen? (Maroel Media)

Wie is die “geringste van hierdie broers” in Mattheus 25:31-46 nou eintlik?                                                                 Reguit hou met 'n krom stok (2018 Witrivier)

Die kerk en mag - in die tyd van Zuma (Beeld)

Christene en die Donald Trump Evangelie (Beeld rubriek - unedited)

Die sondes van kerkmense (Beeld)

Sê nou die Christene sou vir Jesus volg (Beeld)

Die Jesus van wie die Sondagskooltannie my nie vertel het nie (Beeld)

Skatryk kerke in 'n brandarm wêreld 

Screen_Shot_2016-04-29_at_9.44.12_AM_copy.jpg

Groeiende vryheid in die kerk doen meer goed as kwaad (Beeld)

Die skoolhoof se vreemde woorde (Beeld)

'n Swakkerige getuienis  (Maroela Media)

Mag n Christen n Tattoo kry?

Is al die goed nie veronderstel om die lewe makliker te maak nie? (Kerkbode)

Kerkooms (en tannies) se beheptheid met sinodale beheer

'n Minder vervelige Sondag

Jesus in my nagmerrie

Die droom wat my vandag nog bietjie uitfreak

 

 574646_10152040241283767_1107883373_n.jpg

 

 

 

 

 

 

 DjvKgd8WwAIRqIN.jpg

Lesse by my ghoeroes 

Shane Claiborne

Heidi Baker 13681014_1302737773084833_22785612640297561_n.jpg

Die vreemde vrou se trane 

Living it! - Sané Lötter

Die vryheid van die nonne van Kalkutta

 

BEELD: Proust vrae aan Jaco Strydom

Vaaldam tot Alexanderbaai solo roeitrippie (Artikel in WEG)

 

       twitter.jpg

 

        Jaco Strydom:

        Dromer @ Echo Jeugontwikkeling
        Rubriekskrywer, Beeld,
Finesse, Maroela Media
        B
logger - Andekant die doringdraad...
        Deeltyds predikant in Villieria 

        Studeer by Pukke en Tuks

       Kontak hom by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

 ECHO_logo_transp_small_copy.png