• This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  •  +27 12 331 2341

Vanaand

 

Hier is my dors na jou

vreemdeling

ek reik uit

met angstige woorde

te kort van asem

om net dit te sé...

Maar jy luister in elk geval nie,

jy het nog nooit gehoor nie,

dat in die stilte van die swart nag,

ontruim van alles...

huil ek jou naam.

 

♥ Tassha