Almal weer veilig tuis na die onderskeie seekampe. Prys die Here vir geestelike groei en wonderlike herinneringe!
Baie dankie aan almal wat gehelp het
om ons kinders see toe te stuur die vakansie!!!
Eerste keer ooit by die see!
Matrieks en jongmense in ons naskoolhuise by Mabibi
Ons jongemense in die Echo Hoërskoolhuise was op 'n seekamp by Winklespruit
Jongmense ontdek iets van God se hart deur saam te bid en te soek